TERUGVOER NA DIE AJV VAN BOLAND TWEEKAMP WAT GEHOU WAS OP 19 JUNIE 2026 IN WELLINGTON
TERUGVOER NA DIE AJV VAN BOLAND TWEEKAMP WAT GEHOU WAS OP 19 JUNIE 2026 IN WELLINGTON
Die vergadering was goed bygewoon deur ‘n groot groep Bolanders van verskillende ouderdomme wat lekker saam gekuier het voor en na die amptelike verrigtinge.
Die finansiële verslag en die jaarverslag van die voorsitter is so aanvaar. Die jaarverslag en die notule van die vergadering sal later op die webwerf geplaas word.
Erkenning is aan die volgende atlete en skole gegee:-
Beste O/8 atleet
- Mikayla Niewenhuys -Laerskool Gericke Ceres
Beste vordering dogters/dames
- Isabella Swart - Ruens Kollege
Beste vordering seuns/mans
- Pieter Hendrik Jacobs – Hugenote Laerskool Wellington
Beste O/17 Seuns Span
- Paul Roos Gimnasiun wat deur Ruhann Slabbert, MJ Combrinck, Hunter Krynauw, Jan Bosman verteenwoordig was.
Beste Laerskoolspan
- Ruens kollege
Beste Hoërskoolspan
- Girls High Paarl
Meeste punte in seisoen behaal deur junior atlete:-
- Seuns – Elea Smith - Privaat
- Dogters –Isabelle van Staden – Laerskool Paarl Gimnasium
Meeste punte in seisoen behaal deur senior atleet
- Mariaan Malan
Beste atlete van die 2025 /2026 seisoen
- Junior Victor Laudorum - Reynard Grobler.
- Junior Victrix Laudorum - Ava Kruger.
- Senior Victor Laudorum - Willem Pierre Viljoen.
- Senior Victrix Laudorum - Maryke Koen.
- Veterane Victor Laudorum - Coenie van Vuuren.
- Veterane Victrix Laudorum - Kathy Gey van Pittius.
Beste Tweekamp skool
- Laerskool Paarl Gimnasium.
Ere Kleure word aan die volgende Bolanders toegeken.
|
Dogter/Dames Kate Gey van Pittius Kathleen Gey van Pittius Mieke Joubert Maryke Koen Rouxlé Kotze Ava Kruger Mia van Zyl Marlize van Zyl |
Seuns/Mans Marius Coetzee Reynardt Grobler AJ Naude Dirk Neethling Erath Swanevelder Bramwell Whitehouse Barend Wiese
|
Dirk Malan en Dankiël Malan word ook gelukgewens met hulle toetrede tot die groep Bolanders wat al aan 10 SA Kampioenskappe deelgeneem het.
Die volgende bestuur is verkies vir die 2026/27 seisoen:-
- Voorsitter - Len Symington
- Onder-Voorsitter - Dirk Malan
- Tesourier - Coenie Slabbert
- Sekretaresse - Mariana Symington
Addisionele lede :-
- Coenie van Vuuren
- Mariaan Malan
- Marli Slabber
- Madelein Sabbagha
- Mareike van Niekerk
- Leonard Symington
Len Symington
19 Junie 2026